HomeRoomsFacilitiesGalleryContact Us
Rooms

Elke kamer in ons gastehuis is ensuite en het ‘n privaat ingang, TV, verwarmer, waaier, lessenaar en kombuisie met yskas, mikrogolfoond, ketel, breekgoed. Koffie, tee, melk en suiker word voorsien. Etes kan in kamers of in sentrale eetkamer bedien word. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Toegang tot die parkeerarea is deur ‘n afstandbeheerde hek en parkering word onder ‘n skadunet verskaf.

Each room in our guest house is ensuite with its own entrance, TV, heater, fan, desk and chairs, and kitchenette with fridge, mikrowave, kettle, and cutlery. Coffee, tea, milk and sugar are provided. Meals can be served in the rooms, on request, or in the communal dining area. Towels and linen are provided. Entrance to the shade cloth covered parking is through a remote controlled gate.

Kamer/
Room
Kombuisie/
Kitchenette
Stort/
Shower
Bad/
Barth
Buite-Ingang/
Outside Entrance
Dubbelbed/
Double Bed
Enkelbed/
Single Bed
1 - Geelhout   1 Slaapbank/
1 Sleeper Couch
1
2 - Olienhout   1  
3 - Karee 1 1
4 - Witstinkhout     2
5 - Soetdoring     2
6 - Kiepersol     2

 

  Kamer 1 / Room 1 (Geelhout)

Hierdie kamer loop uit in die lapa en is by die swembad en braai-area. Die grootste deel van die tuin is deel van die uitsig van hier af. Met kleure van maroon en room word ‘n warm huislike atmosfeer hier geskep.

This room opens into the lapa and is alongside the pool and braai area. A large part of the garden is visible from this room. With colours of maroon and yellow a warm and homely atmosphere is created.

   
Kamer 2 / Room 2 (Olienhout)  

Hierdie kamer is naby die parkeerarea en weg van die swembadarea. ‘n Knusse tuintjie vorm die uitsig uit hierdie kamer. Met kleure van bruin en room, gemeng met navy, yster en hout, word ‘n rustige, warm huislike atmosfeer geskep. Hierdie kamer kan met kamer 3 gekoppel word vir groter groepe of gesinne.

This room is near the parking area and away from the pool and braai areas. With colours of brown, maroon and navy, mixed with wood and iron, a calm and comfortable atmosphere is created. This room can be connected with room 3 for larger groups or families.

   
  Kamer 3 / Room 3 (Karee)

Hierdie kamer is naby die parkeerarea en weg van die swembadarea. Helder en kleurvol met ‘n room agtergrond word ‘n vrolike, ligte atmosfeer geskep.‘n Knusse tuintjie vorm die uitsig uit hierdie kamer uit. Hierdie kamer kan met kamer 2 gekoppel word vir groter groepe of gesinne.

This room is near the parking area and away from the pool and braai areas. Fresh and colourful with cream and blue, a joyfull atmosphere is created. This room can be connected with room 2 for larger groups or families.

   
Kamer 4 / Room 4 (Witstinkhout)  

Hierdie is ons spesiale kamer en deel van ons nuwe uitbreidings. Versier met ‘n Afrika-tema gemeng met hout en yster.Hierdie kamer is ook naby die parkeerarea en weg van die swembadarea. ‘n Knusse tuintjie vorm die uitsig uit hierdie kamer uit.

This is our special room and part of our new development. It is decorated with an African theme, mixed with wood and iron, and also near the parking area.

   
  Kamer 5 / Room 5 (Soetdoring)

Hierdie kamer is op die eerste verdieping en privaat en eenkant. Met kleure van blou en wit, gemeng met hout en klip word ‘n baie rustige atmosfeer hier geskep. Hierdie kamer is ook naby die parkeerarea en weg van die swembadarea.

This room is on the first floor as well and quite private. With colours of blue and white, mixed with wood and stone, you will definitely feel at home.

   
Kamer 6 / Room 6 (Kiepersol)  

Hierdie kamer is ook op die eerste verdieping en privaat en eenkant. Met kleure van blou en geel, gemeng met hout en klip word ‘n baie gemaklike atmosfeer hier ook geskep. Hierdie kamer is ook naby die parkeerarea en weg van die swembadarea.

This room is on the first floor too and quite private as well. With colours of blue and yellow, mixed with wood and stone, a comfortable atmosphere is created here.